Talulah Riley

Talulah Riley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Talulah Jane Riley-Milburn
Geboorte 26 September 1985 (1985-09-26)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Talulah Riley (gebore 26 September 1985) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride & Prejudice (2005), Pirate Radio (2009), en Inception (2010), en in die televisiereeks Westworld (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search